Bank opsies

Piggs Peak Kasino

Die aanlyn dobbel nywerheid het al sy deel van wisselvallighede gehad. Die mees onlangste geval is die druk om die aanlyn dobbel nywerheid te hanteer.

Baie institusies wil nie dobbel transaksies hanteer nie. Visa kodeer hul VSA gebasseerde dobbel debiete in so 'n manier dat hulle geweier word. Dit maak 'n mens dink dat daar geen manier is om u geld in u kredietkard te plaas om aanlyn te dobbel nie. Dit is glad nie die geval nie. Daar is maniere om fondse te deponeer in u rekening - almal relatief maklik en baie veilig. Ons lys hierdie opsies vir u ondersoeking.

U reeks van opsies sluit in:

Kredietkaart

Om 'n deposito te maak, gebruik u Visa kaart of Mastercard. U sal die volgende informasie benodig: kredietkaart nommer, verval datum, u naam, naam van die bank wat die kredietkaart uitgereik het, die presiese betaal adres vir die kredietkaart en die CVS nommer vir die kredietkaart (hierdie is 'n 3 syfer nommer wat op die agterkant van u kredietkaart verskyn). Meeste kasinos aanvaar kredietkaarte maar sommige banke weier om dobbel georiënteerde transaksies te ondersteun.

Draad oorplaasings / Bank oorplaasings / Persoonlike tjeks

Meeste kasinos sal hul eie reëlings en hul eie bank besonderhede hê. Kontak u bank om sulke navrae te ondersoek.

Poli

Poli is 'n eWallet wat jou aanlyn transaksies kan vermaklik. Jy hoef dus nooit jou eie Krediet Kaart informasie to gee vir a vreemde Kasino nie. Poli is al wat jy nodig het.

Moneybookers

Moneybookers is 'n finansiele diens wat u toelaat om geld veilig te stuur en ontvang via epos - dadelik. U kan geld stuur van u kredietkaart af asook geld oordra vanaf u bankrekening.