Beginner's Gids
As u enige vrae, bekommernisse of twyfelings het, hoop ons hierdie gids sal u help.
Wat is 'n aanlyn kasino?
In sommige maniere speel u teen 'n gesiglooste sagteware program. Dit is net so vinnig soos 'n gewone rekenaar konneksie en net so betroubaar soos wat enige rekenaar program kan wees. Die programme is almal getoets vir akkuraatheid en lewer 'n eerlike speletjie. Agter die skerms is die ondersteunings personeel. Hierdie mense ken die speletjies terugwaarts en kan help indien u 'n probleem het. Daar sal altyd 'n telefoon nommer wees op die kasino wedblad om te skakel vir ondersteuning en die bystand span sal u probleem tot die beste van hulle vermoë oplos.
Kan aanlyn kasinos bedrog pleeg? Is dit veilig om op die internet te dobbel?
Die sagteware gebruik 'n getal genereerder om te verseker dat die uitslae waarlik eerlik is. Dit is moontlik vir 'n kasino om bedrog te pleeg maar dit is hoogs onwaarskynlik. Kasinos is professionele besighede, en hulle het baie om te verloor as hulle nie etiese besigheid onderneem nie. As dit wel met u gebeur, kan u die kasino reporteer aan die toepaslike autoriteitshede (Gambling Industry Association). Op die Internet Kasino Gids lys ons slegs kasinos wat se sagteware wel bekend, gerespekteerd en geouditeur is.
Waar is internet kasinos gelokeer?
As u die "omtrent ons (about us)" bladsye van die kasino lees, sal u vind dat baie kasinos in Suid Amerika, Suiderlike Afrika en Kanada geregistreer is. Omdat u op die internet is, kan die aanlyn kasino net sowel langs u huis wees.
Is internet dobbel wetlik?
In baie plekke is dit wetlik. U moet die toepaslike navrae doen om te verseker dat u dobbel in 'n regsgebied waar aanlyn dobbel wettig is.
Wat is die eerste stap?
Eerste, maak seker dat u die regte toerusting het: 'n geldige kredietkaart of eWallet (sien Bank Opsies vir meer informasie oor eWallets), 'n rekenaar en 'n internet konneksie. Ongelukkig as u 'n Macintosh het, gaan u baie sukkel met beperkte keuses. Kies die kasino wat u die mees aanloklikste vind.
Voorskou die speletjies
Vir 'n skelm loer van die kasino speletjies, gaan na die "voorskou" (preview) bladsy op die kasino se webwerf.
Aflaai (Download)
Wanneer u 'n kasino vind waarvan u hou, gaan na die kasino se "aflaai" (download) bladsy toe. Tik in u e-pos adres so dat u 'n sleutel kode kan ontvang. U sal die kode later nodig hê om die sagteware vir die eerste keer te hardloop. (Hierdie is nie altyd nodig nie). Maak net seker dat u die instruksies noukeurig volg.
Flash kan gebruik word
Indien u 'n brandmuur/brandskot (firewall) het, of as u nie die kasino wil aflaai nie, kan u gewoonlik die speletjies in Flash speel. Baie kasinos het hierdie opsie. Sommige kasinos bied ook speletjies wat nie afgelaai hoef te word nie en wat van Java sagteware gebruik maak.
Maak die kasino oop
Begin die kasino program deur op die ikoon te klik. U sal moet wag terwyl die basies speletjies aflaai. Teken in en gebruik die kode wat die kasino u gestuur het (of volg die instruksies wat gegee was) tydens registrasie.
Probeer pret modus (Fun mode)
U kan verkies om in pret modus te speel. Die speletjies speel 100% dieselfde in pret modus as wat hulle in ware speel modus speel. Leer is pret en u sal nie 'n sent verloor as u so speel nie.
Speel vir ware geld
Gaan na die kasino "kassier" (cashier) om geld in u kasino rekening te deponeer. Daar is gewoonlik verskillende deposito metodes beskikbaar, so kies die meeste gerieflikste. Hierdie proses kan 'n ruk vat omdat die aanlyn kasino met strawwe sekuriteit (hoofsaaklik om u te beskerm!) opereer. Met geld in u rekening, is u nou gereed om u gunsteling dobbel speletjie te kies en te speel.
Die bystand span is altyd beskikbaar
Indien u 'n vraag of 'n probleem het, kontak die kasino se ondersteun departement deur e-pos, faks, of telefoon. U sal hierdie informasie op die kasino se webwerf op die "kontak" (contact us) bladsy vind.
Betaal uit u oorwinnings
Wanneer u klaar gespeel het, kan u oorwinnings veilig gestoor word in u kasino rekening tot u volgende dobbel sessie. As u die kontant uit u kasino rekening wil ontrek, gaan na die "kassier" (cashier) en klik op "ontrek" (withdraw) knoppie. Kies 'n onttrekking opsie en volg die instruksies.
