Gratis Slots

Anders as speletjies soos Blackjack of Poker, het u geen dobbel kennis nodig om slots te speel. Enige iemand kan slots speel met baie min geld, so min as 10c.

Ons gee u die geleentheid om slots heeltemal gratis te speel sodat u 'n betjie eervaaring kan kry voordat u wir ware geld speel.

U sal moet op meeste kasino webwerwe die sagteware aflaai (download) voordat u kasino speletjies kan speel. Hierdie sagteware is of Java, of Flash. Alhoewel, met slots, is daar 'n kans dat u nie enige sagteware sal moet aflaai nie.

So, kry 'n lekker ietsie om te drink en word gemaklik en geniet 'n vrye, pretvolle slots speletjie of twee. Dis op ons!

Hier is 4 "video slots" vanaf 'n kasino wat nie Suid Afrikaanse spelers aanvaar nie. Hoekom dan dat ons hulle op die bladsy sit? Well, jy kan gratis 'n bietjie speel (sonder om te download) en, hierdie selfde slots is ook by Piggs Peak (ons nommer een Kasino) beskikbaar!

Advertisement