Privaatheidsbeleid

Dobbel werf - Hierdie werf is vir die doel van informasie alleenlik. U kan nie op hierdie werf dobbel nie, maar ons het 'n hulpbronne bladsy waar daar ander webwerf adresse is waar u kan dobbel.

Informasie - Ons sal probeer om al ons informasie heeltyd op datum te hou. Die internet kasinos maak baie veranderings op 'n gereelde basis aan hul bonus aanbiedinge en ook hul voorwaardes en kondisies. Geen internet kasino sal gebind word op die voorwaardes van 'n uitgedateerde advertensie nie en ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige uitgedateer informasie op die werf nie. Ons beveel aan dat u die voorwaardes en kondisies van elke kasino se webwerf lees op 'n gereelde basis.

Wetlikheid - Dobbel is in sekere jurisdiksie onwettig. Ons kan nie die wetlike stand van internet dobbel vir elke individuele besoeker bepaal nie. Ons stel voor dat u met u lokale outoriteite konsulteer voordat u op die internet dobbel. Nuttige webwerfe:

Ouderdom - Oor die algemeen is dit onwettig vir enige persoon onder die ouderdom van 18 om te dobbel. In sekere jurisdiksies is dit onwettig vir enige persoon onder die ouderdom van 21 om te dobbel. Ons stel voor dat u met u lokale outoriteite konsulteer voordat u op die internet dobbel.

Dobbel probleme - Daar is menige tekens wat aandui op 'n dobbel probleem. Die grootste teken kan wees dat u meer verloor as wen, veral as u meer verloor as wat u kan bekostig om te verloor. Dobbel is 'n vorm van vermaaklikheid. Wanneer dit meer as dit vir u beteken, is dit tyd om op te hou of help te soek. U internet kasino kan help deur u rekening te sluit (u moet dit versoek) en 'n besoek tot Gambler's Anonymous sal u die ondersteuning gee wat benodig word. Nuttige webwerfe:

  • Gambler's Anonymous
  • National Council on Problem Gambling
  • Let asseblief aan dat ons hierdie organisasies gelys het as 'n hulpmiddel. Die feit dat ons hierdie organisasies op ons webwerf gelys het beteken nie dat ons in enige manier hierdie organisasies se goedkeuring dra nie.

Verpligting - Ons het die vereiste stappe geneem om te verseker dat net die kasinos wat die vermoë het om hul verpligtinge te eer gelys word. Ons het geen insig binne-in hul finansiële besigheid nie en sal dus nie aanspreeklik vir hul aksies aanvaar nie.

Arbitrasie - Ons bly in konstante kontak met kasinos. Indien u moeite in u handelwyses met een van die kasinos ondervind, sal ons daarna nasien met watokal ondersteuning ons tot ons beskikking het in 'n poging om u dispuut te ontleed.

Kasino reëls - Ons herinner u dat internet kasinos verstaanbaar streng reëls het en dat dit u verantwoordelikheid is om uself met hierdie reels te familiariseer voor u besluit om daar te speel.

Erkenning - Deur die informasie in hierdie webwerf te gebruik, stem u hierdeur saam tot die voorwaardes van die privaatheidsbeleid.