Video Poker

Piggs Peak Kasino

Video poker het enorme groei in populariteit gesien in die afgleope ruk. Vandag word daar meer video slots as enige ander speletjie behalwe slot masjiene in kasinos gespeel. Baie spelers verkies nou video poker, aangesien `n speler se kennis en vernuf die uitkom van die speletjie kan beinvloed. Video poker masjiene bied nie net eindelose ure van genot nie, maar kan ook u uitbetalings persentasie verhoog tot by 100%! Meeste video poker masjiene word geprogrammeer om naby die 100% merk uit te betaal, aangesien die meeste spelers nie teen die hoogste standaarde van video poker speel nie.

Video Poker Basiese Gids

  • Moet nooit vergeet dat u teen die masjien speel nie. Die masjien is geprogrammeer om slegs te betaal as die speler een van die geposte kaarte hou.
  • Moet nie `n "hoogskop" kaart (`n hoë-waarde kaart wat gebruik kan word vir `n paar-kombinasie) hou nie, dit werk goed indien u teen ander spelers speel, maar die masjien gee nie om nie en u het dan die kans verloor om `n beter kaart te trek.
  • Moet nooit `n kaart trek om binne-volgkaarte (wanneer jy 4 ooreenstemmende kaarte het en 1 kort in die middel om `n 5-volgkaart te kry) te voltooi nie. Aan die ander kant, indien u oop eindigende-volgkaarte kry (wanneer jy vier opeenvolgende oorstemmende kaarte kry, en 1 benodig om `n 5-volgkaart te kry), vat die kans om `n 5-volgkaart te kry.
  • Hou altyd enige paar teenoor `n hoë kaart. Menige spelers sal `n paar van 2's laat gaan en een hoë kaart hou, maar dit is nie die beste strategie nie. Om te probeer vir `n drie-paar verhoog u kanse wanneer u die uitbetaling en trek-kanse oorweeg.
  • Hou altyd `n hoë paar kaarte teenoor `n 4-volgkaart, `n 4-kaart flush of `n 3-kaart royal. Probeer eerder vir `n drie-paar met die wete dat u op die ergste u eie weddenskap kan terugwen.
  • Hou altyd `n lae paar teenoor `n 4-volgkaart. Die lae paar het meer waarde vir `n potentiële drie-paar as om vir die 5-volgkaart te gaan.
  • Hou`n 3-kaart royal teenoor `n lae paar, 4-kaart flush en `n 4-volgkaart. Die bonus van die "Royal Flush" maak dit `n beter keuse.
  • Moenie bang wees om 5 kaarte te trek indien jy swak kaarte gekry het nie (ten minste 1 hoë kaart).